Page 1 of 1

2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Mon Jan 17, 2022 9:34 am
by Gerhard
Met die reen en bewolkte weer het ek eers laas week Maandag kaans gekry om lyn nat te maak.

Die Kraken tussen die water gras en riete in om karp te bekruip en toe weer Saterdag.

Groot sports vd kayak af Image
Image

Image

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Mon Jan 17, 2022 10:23 am
by henried
Te lekker!

Re: 2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Tue Jan 18, 2022 1:14 pm
by Trompie
Netjies

Sent from my LG-H870 using Tapatalk


Re: 2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Thu Feb 17, 2022 6:56 am
by Gerhard
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Sat Feb 19, 2022 7:23 am
by Trompie
Mooi vis

Sent from my LG-H870 using Tapatalk


Re: 2022 skop af met die vlieg stok

Posted: Sat Feb 19, 2022 1:21 pm
by PWV
Gerhard, ek kan nie glo dat daar in Saudi Arabia sulke plekke is waar vis gevang kan word nie!