Password verkeerd intik

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Password verkeerd intik

Post by jaracal »

Indien jy jou "password" verkeerd intik sal daar 'n vraelys opkom met goed wat jy uit die een kolom moet verwyder. Onthou om jou Username en password ook in te tik boaan die vraelys anders kan jy geblok word.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply