Page 1 of 1
Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:47 pm
by Chris (vdB)
Ek was baie bevooreg om die prag bul te kon jag vanoggend. Hy het 159.6kg uit geslag. Het hom op 170 meter met n' 170gr PPU Grom uit my 30-06 geskiet.
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:48 pm
by Chris (vdB)
Chris (vdB) wrote: Fri Dec 17, 2021 3:47 pm
Ek was baie bevooreg om die prag bul te kon jag vanoggend. Hy het 159.6kg uit geslag. Het hom op 170 meter met n' 170gr PPU Grom uit my 30-06 geskiet.
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 5:17 pm
by tripodmvr
'n Baie groot bul inderdaad. Geluk met die mooi skootplasing.
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 5:20 pm
by Lategan1
Uitstekend, goeie kondisie.
Beste.
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 7:28 pm
by danie1966
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 8:39 pm
by Leon Crous
Blissem... dis 'n mooi bul!
Baie geluk!
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 9:16 pm
by Chris (vdB)
Baie dankie aan almal
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Fri Dec 17, 2021 9:19 pm
by Chris (vdB)
Danie die karkas gewig was 159,6kg
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Sat Dec 18, 2021 8:16 am
by ruaanb
Bliksis wat n bul mooi man
Re: Laaste jag van 2021
Posted: Sat Dec 18, 2021 9:38 am
by PWV
Kan sien dis 'n eland-kruising.

Re: Laaste jag van 2021
Posted: Sat Dec 18, 2021 10:28 am
by Eduard Venter
Stoet bees daai! Netjies
Sent from my SM-G973F using Tapatalk