Page 1 of 1

Graskarp

Posted: Wed Dec 15, 2021 3:06 pm
by Trompie
Hallo manne.

Ek wil graag graskarp op vliegstok target maar die damme wat ek ken het maar min van hulle in.

Weet iemand dalk waar redelike getalle van hulle swem en water nie te vuil is nie?

Gauteng verkieslik

Sal infligting waardeer. Dankie

Groete

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Graskarp

Posted: Wed Dec 15, 2021 6:18 pm
by tripodmvr
Vaaldam

Re: Graskarp

Posted: Wed Dec 15, 2021 6:20 pm
by tripodmvr
The main angling fish species of the Vaal dam are barbel, common carp, mirror carp, grass carp, smallmouth yellowfish, largemouth yellowfish and mudfish.

Re: Graskarp

Posted: Wed Dec 15, 2021 7:43 pm
by Trompie
Dankie, Ja oom maar vaaldam is baie baie groot en vir my met float tube om hulle te soek gaan moeilik wees. Tensy hulle op spesifieke plek in groot nommers voorkom dan kan ek my kanse vat

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Graskarp

Posted: Thu Dec 16, 2021 5:28 am
by Lapua
Probeer Oppikopie dam net buite Brits, Sonop se kant toe. Daar ie een dam met masiewe gras karpe.

Re: Graskarp

Posted: Thu Dec 16, 2021 4:50 pm
by Trompie
Oppikoppi bass farm?

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Graskarp

Posted: Fri Dec 17, 2021 2:56 am
by Lapua
Dis die plek ja.

Re: Graskarp

Posted: Fri Dec 17, 2021 9:47 am
by Trompie
Lapua wrote:Dis die plek ja.
Baie dankie

Sent from my LM-G810 using Tapatalk