Page 1 of 1

Waterval Safaris Kimberley

Posted: Fri Nov 05, 2021 4:20 pm
by william007
Goeie dag
Hier is so foto van Lodge by waterval en so van die vry lopen Cheethas daar.

Hier so een foto waar ons gelukig was 50 meter voor ons hoe cheetha springbok jaag foto biekie sleg maar dit gebeur vinnig

Waterval Safaris Kimberley

Posted: Tue Nov 09, 2021 4:59 pm
by fanie.myburgh
Loshande die lekkerste jag waarop ek al was.
155gr krieke gebruik in 30-06 en 7x64, al twee wat herwin is het 100% gewig gehou.

Dankie Boetie
Hier is paar van ons Fotos.

Groete Fanie

Image

Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Waterval Safaris Kimberley

Posted: Thu Nov 11, 2021 6:27 am
by william007
Dankie Fanie dit was baie lekker om julle hier te he.
Jy moet groete stuur vir daai jong man.