Page 1 of 1
Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 12:39 pm
by shanenel
More manne.
Ek het my 7x57 brno aangeskaf om diens te doen as n bakkie en bergstap geweer.
Ek gaan hoosaaklik 140 gr skiet met hom,en skote sal 90% binne 400 meters wees.
Ek kyk tans na die Leupold 3-18× 40.
Soen element het ook n helix wat in daai klas val.
Ek soek na iets met max 16 tot 18 vergroting met n max 44 bell.
Ffp sal verkieslik wees maar nie noodsaaklik nie.
Die scope moet lekker streamline wees.
Het julle enige voorstelle.
Ek kyk om so max 15 000 te spandeer die roer gaan elke dag saam bakie ry so wil nie klomp geld spandeer vir n scope wat maar houe gaan vat nie.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 12:46 pm
by Supacow
Meopta het dalk iets met daai specs
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 12:56 pm
by Blitzzz
Ek self het ook n 7x57 Brno en al baie gedink ek moet n Meopta vir hom kry... Dan is hy Czech Republic van bo tot onder.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 2:16 pm
by shanenel
Dankie ek sal gaan loer.Wie is die agente vir die meoptas
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 3:07 pm
by HeinM
shanenel wrote: Fri Nov 05, 2021 2:16 pm
Dankie ek sal gaan loer.Wie is die agente vir die meoptas
Dink Geno hier op die forum - as ek dit nie mis het nie

Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 3:10 pm
by Arnold
Shanenel
Wat bedoel jy met streamlime? Moet hy tactical turrets hê vir die verder skote of gladnie?
Hoekom die beperking van 'n 44mm bell as 'n 50mm moontlik op dieselfde ring hoogte gaan pas? Nie dat 50mm nodig is nie maar hoekom jouself so inperk.
Ek dink so 3-18 vergroting sal baie mooi werk. Die Helix 4-16x44 se glas is goed vir die prys en bied jou baie maar dalk is non-locking tactical turrets nie die regte skuif vir jou gebruik nie?
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 3:17 pm
by Arnold
Die Sig Sauer Tango4 4-16x44 lyk nogals of hy 'n hele klomp boksies kan afmerk
As jy FFP gaan is die reticle by lae vergroting gewoonlik onbruikbaar, hou dit ingedagte. Illuminated reticles help om hierdie probleem ietwat te verminder.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 4:38 pm
by Toxxyc
Ek't 'n 4-14x44 FFP scope en selfs op 4x is die scope heeltemal bruikbaar. Glad nie moeilik om hom te sien nie.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 7:16 pm
by shanenel
Ek het tans s111 sighton op met n 50 mm bell.ek wil meer kompak gaan die groot scope met die hoë tact. turrets is n beslommernis vir n bakkie geweer.Ek weet daar is tact. turrets wat laer is so hulle sal verkieslik wees.Op die laer vergroting ffp scopes is die kruishaar baie meer bruikbaar op laer vergrotings as hulle hoër vergroting modelle.Ek soek nie noodwendig ffp nie maar sal dit ook oorweeg.
Op die stadium neig ek na die Leupold freedom 18x vergroting.Maar ek is nog oop vir voorstelle.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 7:30 pm
by Lategan1
Jy gaan sukkel om Leupold te klop met gewig en grootte. Dit is hulle en Swarovsky se sterkpunte.
Klink vir my jy moet ook kyk na 4.5-14 Leu. Sonder side focus, maak hom lig. Ek ht een, baie kompak vir wat j kry.
Dink nie kompaktgeid is Meopta se sterkpunt nie.
Beste.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Fri Nov 05, 2021 7:43 pm
by shanenel
Ek het na die scopes se gewig gekyk die Leupold is heelwat ligter as die ander.Die meer taktiese scopes het almal maar bie meer massa maar dit is te verstane.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 7:44 am
by win270
Omdat die scope baie bakkie gaan ry en daarom onderhewig is aan stampe en stote, moet jy naverkoopdiens en beskikbaarheid van onderdele beslis nie onderskat nie.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 8:54 am
by shanenel
As iemand weet van n Leupold freedom 18x vergroting wat by n winkel beskikbaar is laat weet gerus.Lyk almal is uit vooraad uit.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 10:29 am
by Capt. Yoda
shanenel wrote: Sat Nov 06, 2021 8:54 am
As iemand weet van n Leupold freedom 18x vergroting wat by n winkel beskikbaar is laat weet gerus.Lyk almal is uit vooraad uit.
Hoor by NWK in Lichtenburg. As hulle een het kan ons n plan maak om hom by jou te kry. Dis ook die scope wat ek sou voorstel
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 11:19 am
by shanenel
Dankie ek sal hulle kontak
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 3:03 pm
by Mellies
4.5-14x40 VX3-HD
Met n vleisie...
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 3:07 pm
by Mellies
Lategan1 wrote: Fri Nov 05, 2021 7:30 pm
Jy gaan sukkel om Leupold te klop met gewig en grootte. Dit is hulle en Swarovsky se sterkpunte.
Klink vir my jy moet ook kyk na 4.5-14 Leu. Sonder side focus, maak hom lig. Ek ht een, baie kompak vir wat j kry.
Dink nie kompaktgeid is Meopta se sterkpunt nie.
Beste.
Al verskil is die invoerders van Leupold se diens is puik en Swarovski sn pateties!!
Met n vleisie...
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 7:01 pm
by Lamtjop
Schmidt & Bender 3-12X42 klassik met P3(mill dot) kruis en bdc hoogte turret. Baie streamline scope goeie beeld, ffp, gebou soos n tenk, 564g. My 308 op 200m zero werk dots tot op 500m perfek. Dan kan jy nog vinnig op dail ook met bdc turret.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Sat Nov 06, 2021 7:44 pm
by Lamtjop
Meopta meopro (25mm SFP)4-12×50 met krismis boom kruis of meostar (30mm FFP) 4-12X40. Optics international, wildman en humkoop het altyd meopta verkoop.
Re: Scope vir my bakkie/berg stap geweer.
Posted: Mon Nov 08, 2021 7:07 am
by shanenel
Dankie vir almal se gedagtes en voorstelle.Ek het met die leupold scope gegaan.