Page 1 of 1

270 Hornady SST en Interbonds 150gr vir 130gr

Posted: Wed Oct 20, 2021 8:31 am
by japievan
Môre almal

Ek het n klomp150gr Koeëls vir 270, Hornady SST en Interbond wat ek graag wil ruil vir 130gr's SST's of Interbonds of soortgelyk.
Daar is:
SST's - 69 en 1 vol pak van 100
Interbonds - 97

Groete,