Page 1 of 1
Help identifiseer
Posted: Tue Oct 12, 2021 8:44 pm
by cecilgreeff
Goeie naand. Vertrou almal is gesond. Kan iemand my moontlik se wat die is of waarvoor dit gebruik word? Ek het dit as geskenk gekry by vriende van duitsland wat by ons kom jag het. Ek vermoed dit is n mes slyper, maar nie seker nie. Die bit aan die punt kan jy vervang, en sy metaal voel soos n harde koper of nickel of iets, terwyl die handvatsel aluminium is. Mooi loop.
Sent from my SM-A225F using Tapatalk
Re: Help identifiseer
Posted: Tue Oct 12, 2021 9:51 pm
by Frikkie Coetzee
Dis n deburring tool. Die punt is carbide. Baie baie hard. Moet nie laat val nie. Dit sal waarskynlik chip
Re: Help identifiseer
Posted: Wed Oct 13, 2021 10:16 am
by Pvdw
Die tip is 'n gewone staal draaibank vervangbare tip. Soos Frikkie sĂȘ is hy baie hard en moet nie val nie.
Re: Help identifiseer
Posted: Wed Oct 13, 2021 2:24 pm
by cecilgreeff
Baie dankie.
Waardeer die terugvoer.
Groete
Sent from my SM-A225F using Tapatalk
Re: Help identifiseer
Posted: Wed Oct 13, 2021 4:27 pm
by Bigfoot
Why would a client give you a deburring tool as a gift ?
How and where would you use it ?
That hole through the center suggests that this tool pivots there - I think !
The carbide insert is an IS0 - VCMT 160404

Re: Help identifiseer
Posted: Thu Oct 14, 2021 11:08 am
by Frikkie Coetzee
It is intended for use on lathes. It is to debur the metal whilst still spinning to remove sharp edges. The hole is probably just a hanger.