Phantom Chassis van Venatics gear
Posted: Mon Oct 11, 2021 9:27 am
Het enige iemand ervaring en terugvoer oor die Phantom chassis? Spesifiek met hoe solied die length of pull en cheeck riser verstellings is asook algehele gevoel van die chassis asb?