Page 1 of 1

243win sierra75gr varmiters

Posted: Mon Oct 04, 2021 9:12 pm
by L Joubert
Hi.as iemand weet wa ek sierra 75gr varmint vi 243win kan kry laat my weet asb

Re: 243win sierra75gr varmiters

Posted: Tue Oct 05, 2021 7:08 am
by tripodmvr
Sierra werk goed en is akkuraat, maar gewoonlik nie baie volop nie. Die 75 Vmax is amper 'n standaard wat gevolg word.

Hoop iemand kan jou help.

Re: 243win sierra75gr varmiters

Posted: Fri Oct 08, 2021 1:32 pm
by L Joubert
As iemand my ook kan se wa 75gr vmax te vinde is

Re: 243win sierra75gr varmiters

Posted: Fri Oct 08, 2021 2:35 pm
by HeinM
L Joubert wrote: Fri Oct 08, 2021 1:32 pm As iemand my ook kan se wa 75gr vmax te vinde is
Surburban Guns of Guns and Bows
https://suburbanguns.co.za/index.php?route=common/home
https://www.gunsbows.co.za/