Page 1 of 1
S355 te ruil vir S335
Posted: Mon Oct 04, 2021 3:47 pm
by PWV
Ek het 2 blikke S355 wat ek graag sal wil ruil vir S335.
Iemand in die Weskaap-omgewing kan my skakel by 084 721 9553.
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Mon Oct 04, 2021 9:09 pm
by Gawie(13mm)
Ek sal Oom more bel, maar ek kan nou al vir Oom sê ek kan nie help nie.

Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Mon Oct 04, 2021 9:20 pm
by Geno
Laat ek more gou my S335 tel dan gesels ek met Oom.
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Mon Oct 04, 2021 9:28 pm
by Pieter 300wm
Ek sal oom kan help met 2 blikke as Geno nie kan nie.
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 8:44 am
by PWV
Gawie(13mm) wrote: Mon Oct 04, 2021 9:09 pm
Ek sal Oom more bel, maar ek kan nou al vir Oom sê ek kan nie help nie.
As jy wil bel, ek verjaar eers later vanjaar!!

Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 8:55 am
by PWV
Baie dankie vir die manne wat bereid was om te help. Lyk my ek het reggekom.
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 3:13 pm
by Ding
Ek het nog nooit S355 gehad nie. Met watter kalibers word hy beste ontgin?
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 4:26 pm
by tripodmvr
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 4:44 pm
by PWV
Re: S355 te ruil vir S335
Posted: Tue Oct 05, 2021 9:28 pm
by Ding
Dankie ooms. Lyk na die ideale kruit vir my 270!
Sent from my iPhone using Tapatalk