Page 1 of 1

BASA Corporate skietdag 9 Okt 2021

Posted: Wed Sep 29, 2021 11:17 am
by Frederik
Kom skryf in en geniet 'n dag saam met BASA jy hoef nie 'n hele spoan in te skryf daar is ander manne wat ook span soek.
PTA, Donkerhoek Magnum skietbaan gaan lekker dag wees.
BB Corporate.jpg
BASA corporate 2.jpg