Page 1 of 1
Leupold 6-18x40 freedom
Posted: Thu Sep 23, 2021 9:26 am
by shanenel
Weet iemand of die scopes al beskikbaar is by ons.
Soek n low profile scope met lekker vergtoting vir jag geweer.Bakkie en stap kag veral in die berge
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Posted: Thu Sep 23, 2021 11:44 am
by dooierus
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Posted: Thu Sep 23, 2021 11:54 am
by shanenel
Watter ander scope sal vergelyk met die leupold
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Posted: Thu Sep 23, 2021 1:19 pm
by Rockrabbits
Het Burris MSR 4.5-14x42mm op my bakkie roer.
Re: Leupold 6-18x40 freedom
Posted: Thu Sep 23, 2021 3:40 pm
by Carlc
Ek gebruik n Swarovski Z5 3.5-18×44. Die ballistic turret help ook baie.