2.75 Blikke S341 te ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350
Posted: Tue Aug 31, 2021 8:42 am
Goeie dag,
Ek het 2 geseelde blikke S341 plus 1 meer as 3/4 vol wat ek graag wil ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350.
Ek van Wellington, maar is gereeld in Noordelike voorstede indien dit vervoer vergemaklik.
Groete
Shaun
O8vier 823 58I5