Page 1 of 1

338wm met 230gr ELD-X lading check asb.

Posted: Tue Aug 10, 2021 8:07 pm
by jdpretorius
Kan iemand my dalk net check want dit wat ek kry lyk net bietjie af ...ek was hond lanklaas op QL en probeer n pel help met n nuwe kettie.

Dis n Tikka 338wm....en die is die data wat ek van hom gekry het ...
230gr ELD-X
IMR4350
TPL = 84.45
Dop lengte = 63.6
H2o = 85.7 gr Federal doppe
Loop lengte = 620mm (hoop hy't reg gemeet)
Cci250's
Chrony 5m weg maar hy't met n KD geskiet en ek weet nie wat se spoed gee die nie....ek't geraai 15fps

Spoed soos volg
69gr = 2735 fps
68.5 gr = 2763
70 gr = 2808 (ek dink die een moes seker al oor max gewees het maar ek sien nie druk tekens nie.

Met my geroestheid lyk dit of hy net Node 5 kan haal met so +/_ 66gr vir 2620 fps

Wat se ander kruit kan hier dalk beter resultate gee ?

Dankie
Groete, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: 338wm met 230gr ELD-X lading check asb.

Posted: Tue Aug 10, 2021 9:12 pm
by Dale SH
Spoed soos volg
69gr = 2735 fps
68.5 gr = 2763
70 gr = 2808 (ek dink die een moes seker al oor max gewees het maar ek sien nie druk tekens nie.

JD
Is this correct ?
68.5 grains gives less velocity than 69.0 grains ?

Re: 338wm met 230gr ELD-X lading check asb.

Posted: Tue Aug 10, 2021 9:26 pm
by tripodmvr
jdpretorius wrote: Tue Aug 10, 2021 8:07 pm Kan iemand my dalk net check want dit wat ek kry lyk net bietjie af ...ek was hond lanklaas op QL en probeer n pel help met n nuwe kettie.

Dis n Tikka 338wm....en die is die data wat ek van hom gekry het ...
230gr ELD-X
IMR4350
TPL = 84.45
Dop lengte = 63.6 63,50mm is maks
H2o = 85.7 gr Federal doppe
Loop lengte = 620mm (hoop hy't reg gemeet)
Cci250's
Chrony 5m weg maar hy't met n KD geskiet en ek weet nie wat se spoed gee die nie....ek't geraai 15fps

Spoed soos volg Is dit spoed met +15vps
69gr = 2735 fps
68.5 gr = 2763
70 gr = 2808 (ek dink die een moes seker al oor max gewees het maar ek sien nie druk tekens nie.

Met my geroestheid lyk dit of hy net Node 5 kan haal met so +/_ 67gr vir 2660vps op chrony

Wat se ander kruit kan hier dalk beter resultate gee ? Reloader 17 en 19 en H4831

Dankie
Groete, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: 338wm met 230gr ELD-X lading check asb.

Posted: Wed Aug 11, 2021 6:53 am
by jdpretorius
Dale SH wrote:Spoed soos volg
69gr = 2735 fps
68.5 gr = 2763
70 gr = 2808 (ek dink die een moes seker al oor max gewees het maar ek sien nie druk tekens nie.

JD
Is this correct ?
68.5 grains gives less velocity than 69.0 grains ?
Sorry Dale, ....69.5gr = 2763 fps

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: 338wm met 230gr ELD-X lading check asb.

Posted: Wed Aug 11, 2021 7:08 am
by jdpretorius
tripodmvr wrote: Tue Aug 10, 2021 9:26 pm
jdpretorius wrote: Tue Aug 10, 2021 8:07 pm Kan iemand my dalk net check want dit wat ek kry lyk net bietjie af ...ek was hond lanklaas op QL en probeer n pel help met n nuwe kettie.

Dis n Tikka 338wm....en die is die data wat ek van hom gekry het ...
230gr ELD-X
IMR4350
TPL = 84.45
Dop lengte = 63.6 63,50mm is maks Dankie, hy sal moet trim...my doppe meet 63.05
H2o = 85.7 gr Federal doppe
Loop lengte = 620mm (hoop hy't reg gemeet)
Cci250's
Chrony 5m weg maar hy't met n KD geskiet en ek weet nie wat se spoed gee die nie....ek't geraai 15fps

Spoed soos volg Is dit spoed met +15vps Ek't +15fps vir KD en -15fps vir 5m weg gebruik so dit was die lesing op chrony by 5m weg
69gr = 2735 fps
68.5 gr = 2763 - my vout ...dit moet 69.5gr = 2763 wees
70 gr = 2808 (ek dink die een moes seker al oor max gewees het maar ek sien nie druk tekens nie.

Met my geroestheid lyk dit of hy net Node 5 kan haal met so +/_ 67gr vir 2660vps op chrony Baie dankie

Wat se ander kruit kan hier dalk beter resultate gee ? Reloader 17 en 19 en H4831 Baie dankie

Dankie
Groete, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk