Jag vir die naweek 5-9 Aug

Post Reply
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Jag vir die naweek 5-9 Aug

Post by toelie »

Manne

Gisteraand bel die plaas waar ons as 4 jagters geboek het in Alldays dat hulle isoleer na 3 werkers gister posetief getoets het.

Weet die is amper onmoontlik maar weet iemand nie van n plaas wat ons 4 kan akkomedeer vir die laang naweek so 5 ure rondom GP nie?

Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Post Reply