Page 1 of 1

Wie ry saam???

Posted: Wed Dec 16, 2009 7:32 pm
by Gerhard
Weet nie of ek uit die skiet stoel wil jag nie....


http://www.youtube.com/watch?v=bqbTEvfZzoI&feature=player_embedded

Wat dink julle???

Re: Wie ry saam???

Posted: Thu Dec 17, 2009 9:50 pm
by Christo
Hulle het te veel tyd op hand.

Re: Wie ry saam???

Posted: Tue Dec 22, 2009 8:12 pm
by Hein M.
Wel, hulle sal verseker nie akkuraat uit die stoel kan skiet nie - in elk geval nie met 'n geweer nie ;D

Re: Wie ry saam???

Posted: Fri Dec 25, 2009 10:27 am
by Gerhard
Dink hulle gaan hulle tande uit val...