Mes staal
Posted: Tue Jun 29, 2021 3:46 pm
Yes Manne. Ek het die stuk staal wat ek n mes of 2 uit wou maak maar behalwe laat ek nie die regte gereedskap het nie sal die mense in die kompleks 9 varkies baar as ek heeldag met n grinder staan en werk so hy le maar net hier in my kas.
Wat sal so stuk staal werd wees?
Trompie kon vir my die inligting n ruk terug by sy mes maak maats kry.
“ Japanse staal.
Amper dieselfde as die amerikaanse 145CPM
20 Jaar terug 'n premium staal”
“ Ats 34 nog steeds n gewilde Staal”
“ Baie goeie staal
Selle as CPM 154 en RWL 34”
Die stuk wat ek het is so 39cm lank, 9.4cm breed en so amper 1cm dik.
Laat weet maar as iemand weet wat dit werd is en of iemand belang stel dan kan ek vir jou fotos stuur maar dis basiss n stuk staal met n nommer op.
Groete