Page 1 of 1

Dokter PTA Oos

Posted: Thu Jun 24, 2021 9:15 am
by Joe13
Hi almal, ek is opsoek na n dokter in die ooste van Pretoria.

Ek weet Google het 100de.

Ek soek graag een wat iemand kan aanbeveel.

Dankie.

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Thu Jun 24, 2021 10:07 am
by Ds J
Dr Louis Lombard
0123461131
Menlopark area
Hy was vir baie jare ons huisdokter.
Eerbare man, en deeglik.

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Thu Jun 24, 2021 11:14 am
by Capt. Yoda
Èk is nie regtig n Gynie nie maar jy kan haar se ek sal kyk

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Thu Jun 24, 2021 11:19 am
by Willem Grobler
Dr Eddy McDonald Faerie Glen Mediese Sentrum 0123481185. Al n groot man. Al alles gesien.

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Thu Jun 24, 2021 11:29 am
by Joe13
Dankie julle, ek sal kontak maak.
Capt. Oblivious wrote: Thu Jun 24, 2021 11:14 am Èk is nie regtig n Gynie nie maar jy kan haar se ek sal kyk
Cappy kom jou vrou saam? :o

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Sat Jun 26, 2021 6:04 pm
by LouisR
Dr Corrie Prinsloo, Glenfaire Intercare, kry meds wat jy nodig het en klaar nie 'kom sien my oor week weer as jy nie beter is nie'

Re: Dokter PTA Oos

Posted: Sat Jun 26, 2021 6:12 pm
by Joe13
Willem Grobler wrote: Thu Jun 24, 2021 11:19 am Dr Eddy McDonald Faerie Glen Mediese Sentrum 0123481185. Al n groot man. Al alles gesien.
Was by Eddie gewees. Baie tevrede met sy diens. Dankie.