Page 1 of 1
nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 2:57 pm
by knopie4
hello alle jagters
my naam is Charl Button. Lid van die "SAPS". Jag al 14 jaar so aan en af. Skiet .222, 30-06 kwes en wag vir my lisens vir 7x57. Hoop dit gaan nie te lank wees nie. Hoop ek gaan baie Hulp en Info kan kry hier by julle.
Re: nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 3:23 pm
by Dippies
Welkom Charl, hopenlik kan jy dalk n paar wette vir ons helder maak as hulle weer opduik indien onduidelik.

Re: nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 3:25 pm
by Penkop
Welkom Charl,
Ek is seker jy sal ons baie goeie raad kan gee?
goedgaan
Re: nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 4:44 pm
by Ian
Beste Charl
Welkom op die forum. Ek sien daai 30-06 kwes storie van jou. Ek het sy naam verander na Driehonderd ses en ek moet jou se dat ek die mense lelik uitboul met dit. Hoekom, ek kom op baie plase en die eerste vraag wat die mense jou vra, Met watter kaliber skiet jy? Nee met 'n 30-06. O met 'n dertig nul kwes. Dit het my half die m.... ingemaak en toe doop ek hom 'n ander naam. Die ouens se monde is doodstil as jy se Driehonderd ses.
Groete
Re: nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 5:02 pm
by knopie4
ek weet hoe jy voel dis hoekom ek nou wag vir my 7x57 lisensie

Re: nuut
Posted: Fri Jan 13, 2012 7:27 pm
by theedge
Hi en welkom
Re: nuut
Posted: Sat Jan 14, 2012 7:18 am
by douw
Baie Welkom
Groetnis
Douw
Re: nuut
Posted: Tue Jan 17, 2012 7:40 pm
by knopie4
ek is n vingerafdruk deskundige doen afis werk
Re: nuut
Posted: Tue Jan 17, 2012 7:57 pm
by Pvdw
Welkom hier en geniet die forum.
Peet
Re: nuut
Posted: Tue Jan 17, 2012 9:46 pm
by Jaco Alberts
geniet die forum !! baie welkom