Limpopo skiet klub / vereeniging
Posted: Fri May 28, 2021 5:45 pm
Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging (BJV) Letaba tak.Christo wrote: Fri May 28, 2021 5:45 pm Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?