Page 1 of 1
Herlaai tafel lig
Posted: Wed May 05, 2021 8:10 pm
by Klein Karoo
Naand manne,
Ek is opsoek na daai tafel ligte wat die vergrootglas by het, so ronde lens met lig, enige idees waar om te begin soek?
Re: Herlaai tafel lig
Posted: Wed May 05, 2021 8:50 pm
by Jaktrap
Naandse
Kyk dalk by juwelier supplies maatskappye of horlosie makers supplies.
Die manne wat moet fyn kyk.
Ek soek ook na n goeie een. Die wat ek al gesien het lyk of hulle uit China uit ontsnap het.
Re: Herlaai tafel lig
Posted: Wed May 05, 2021 8:52 pm
by Diesel Dog
Re: Herlaai tafel lig
Posted: Fri May 07, 2021 12:17 pm
by Johan Nel
Re: Herlaai tafel lig
Posted: Fri May 07, 2021 10:00 pm
by Klein Karoo
Dankie vir die voorstelle manne

Re: Herlaai tafel lig
Posted: Sat May 08, 2021 5:27 am
by knipmes
Ek het myne by S & O gekoop. Dit het n "groot" verligte vergrootglas met n kleiner een wat meer vergroot in. Kan nie mooi onthou wat dit gekos het nie R700 ?