Page 1 of 1

Centurion bevoegdheid opleiding

Posted: Mon May 03, 2021 9:37 pm
by musgrave270
Naand manne

'n Familielid van my bly in Centurion. Hy wil graag gaan vir sy bevoegdheid. Is daar ' n betroubare opleidingsentrum in die Centurion/ Irene area of nabye omgewing wat jul kan aanbeveel? Google toon heelwat plekke maar ek is nie bekend met een van hul nie.

Dankie byvoorbaat

Ruan

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Centurion bevoegdheid opleiding

Posted: Tue May 04, 2021 5:24 am
by Maroelas
Centurion Indoor Shooting se training afdeling is baie goed. Hulle is in Jean Laan.

Re: Centurion bevoegdheid opleiding

Posted: Tue May 04, 2021 7:32 am
by heywillie
Maroelas wrote: Tue May 04, 2021 5:24 am Centurion Indoor Shooting se training afdeling is baie goed. Hulle is in Jean Laan.
+1

Re: Centurion bevoegdheid opleiding

Posted: Tue May 04, 2021 8:46 am
by musgrave270
Baie dankie Manne, ek het vir hom die besonderhede aangestuur.

Groete

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk