Page 1 of 1

QL hulp vir 243 Howa met 100 gr PMP

Posted: Sun Apr 11, 2021 11:10 am
by Fano
As iemand kan help met die volgende asb:

243: PMP 100 gr (bruin boks)
Loop lengte: 608 mm
Win LR Primers
Dop water volume: 53.4 gr
TPL: 67.0 mm
S365: 39.0 gr
Gem spoed: 2822 vt/s chrony 5 m weg

Re: QL hulp vir 243 Howa met 100 gr PMP

Posted: Sun Apr 11, 2021 12:22 pm
by tripodmvr
Die brandtempo is nou laer as met die 85BTHP en moontlik omdat PMP koeƫls se deursnee gewoonlik kleiner is. Hier het jy drie keuses wat teen veilige druk sal werk.

39,1gr en 2830vps op die chrony.
40gr vir die tussen node by 2887vps
41gr en 2945vps (Druk 54K psi)