Naand Almal,
Ek is dringend op soek na n lading vir n 458 WM. Ek wil BarnesX: 450gr Banded Solids en 450gr TSX laai, maar kry nie n begin en maksimum lading op S321 nie. Kan iemand my dalk help?
Henk
Hulp met 458 data....ASB !!
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Hulp met 458 data....ASB !!
Skiet naby....skiet raak !!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hulp met 458 data....ASB !!
Hallo Henk
Help met graagte. Gee net vir my jou dopkapasiteit van n gevuurvormde dop en looplengte sowel as TPL wat met 2mm spaar in jou magesyn sal inpas of op die naaste krimpgroef van bogenoemde le. Is jy vas op S321? Balkryt het nadele maar as jy hulle binne drie maande gaan uitskiet en nie op n plek skiet waar uitermatige temerature tewagte is nie sal hulle mooi werk.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: Hulp met 458 data....ASB !!
Wouter,
Baie dankie. Ek is in die Beaufort-Wes omgewing, so temperature is n probleem..? Wat anders kan ek gebruik ipv S 321?
Sal jy aanbeveel dat die punte gekrimp word?
Geweer (Ruger M77) behoort aan n vriend, so die dop kapasiteit sal ek later vir jou gee.
Doppe: Winchester
Maks Lengte(magasyn): 86mm - 2mm = 84mm
Looplengte: 24"
Baie dankie. Ek is in die Beaufort-Wes omgewing, so temperature is n probleem..? Wat anders kan ek gebruik ipv S 321?
Sal jy aanbeveel dat die punte gekrimp word?
Geweer (Ruger M77) behoort aan n vriend, so die dop kapasiteit sal ek later vir jou gee.
Doppe: Winchester
Maks Lengte(magasyn): 86mm - 2mm = 84mm
Looplengte: 24"
Skiet naby....skiet raak !!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hulp met 458 data....ASB !!
Henk
Probeer net om nie die patrone aan uiterse sonlig bllot te stel nie. Balkruite se probleme le in die terugkeer na hulle termologiese eienskappe nadat hulle blootgestel wa aan hoe temperatuur. Spoed neem ook af as hulle lank gestoor was. Ek persoonlik hou nie van balkryt en n gevaarlike wild geweer nie maar daar is baie mense wat hom so gebruik. S335 is jou ander opsie maar die spoed gaan afneem met so 50ft/sek. As jy wil kan ek ook vir jou n lading met hom gee.
Dit is hoogs aan te beveel om die 458 WinMag te krimp. Gebruik ook net Magnum Primers met balkryt.
Winchester doppe is gewoonlik aan die groot kant so ek het n idiee wat die dopkapasiteit is.
Begin met 67gr S321 op n TPL van 84,5mm en moet nie 2200ft/sek oorskry nie. Moet ook nie oor 70,5gr gaan nie al het jy nog nie spoed van 2200ft/sek gekry nie. Hierna word dit n gekompateerde lading wat vermy moet word met n balpoeier.
Groetnis
Wouter
Probeer net om nie die patrone aan uiterse sonlig bllot te stel nie. Balkruite se probleme le in die terugkeer na hulle termologiese eienskappe nadat hulle blootgestel wa aan hoe temperatuur. Spoed neem ook af as hulle lank gestoor was. Ek persoonlik hou nie van balkryt en n gevaarlike wild geweer nie maar daar is baie mense wat hom so gebruik. S335 is jou ander opsie maar die spoed gaan afneem met so 50ft/sek. As jy wil kan ek ook vir jou n lading met hom gee.
Dit is hoogs aan te beveel om die 458 WinMag te krimp. Gebruik ook net Magnum Primers met balkryt.
Winchester doppe is gewoonlik aan die groot kant so ek het n idiee wat die dopkapasiteit is.
Begin met 67gr S321 op n TPL van 84,5mm en moet nie 2200ft/sek oorskry nie. Moet ook nie oor 70,5gr gaan nie al het jy nog nie spoed van 2200ft/sek gekry nie. Hierna word dit n gekompateerde lading wat vermy moet word met n balpoeier.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: Hulp met 458 data....ASB !!
Baie dankie Wouter !
Ek het nou 321, so sal dit eers gebruik en later oorslaan na 335, want die rondtes gaan nie baie gereeld geskiet word nie.
Nogmaals dankie vir die vinnige inligting.