Page 1 of 1
25-06 en Norma 204
Posted: Fri Apr 09, 2021 9:17 am
by Nico de Jager
Kan iemand asb vir my hierna loer?
1- looplengte 650mm
2- Dopkapasiteit 68,4 (Norma)
3- 100gr Sierra Gameking
4- Norma 204
5- OAL 79,8mm
6- CCi 200
7- lading 53,5gr
8- 3161- 3195fps
9- 22mm groep op 100m
Hierdie spoed is ook laat namiddag geneem op n chrony.
Groete
Re: 25-06 en Norma 204
Posted: Fri Apr 09, 2021 10:34 am
by tripodmvr
Wat is die reeksnommer van die koeƫl? 1620 of 1625?
Re: 25-06 en Norma 204
Posted: Fri Apr 09, 2021 11:25 am
by Nico de Jager
Reeksnommer is 1625
Re: 25-06 en Norma 204
Posted: Fri Apr 09, 2021 11:57 am
by tripodmvr
Ek het gemiddelde spoed van 3188vps gebruik. Dit is slegs 33vps vinniger as wat QL voorspel het met N204. Jy sal nou verstaan hoekom die 375 se 200vps verskil my laat vrae vra het.
My aanbeveling is 54,8gr N204, vir spoed op die chrony 5m weg, van 3255vps. Druk is dan eers by 55K psi (maks 65K) en dopvulling is 90%. Die volgende node bereken by 65K psi en ek beveel dit nie aan nie.
Norma MRP lyk na die ware Jakob, synde 3370vps ook teen 55K psi bereik kan word en dopvulling is op na 97%.
Re: 25-06 en Norma 204
Posted: Fri Apr 09, 2021 12:29 pm
by Nico de Jager
Dankie Maruis, ek waardeer. Ek het presies dieselfde tyd met my 375 en 25-06 geskiet. Ek sal my 375 data weer deurgaan. Ek kan nie dink dat 2760fps moontlik is met my 375 nie. Ek het nog nooit naby daar aan gekom nie.