Page 1 of 1
Weskaapse man onder arres vir besit R1
Posted: Tue Apr 06, 2021 8:47 pm
by tripodmvr
News24 het 'n berig op van 'n man wat gedreig het om sy broer te skiet en in besit was van 'n R1 met teleskoop en nagsig toerusting.
Weet iemand iets daarvan. Clanwilliam omgewing.
Re: Weskaapse man onder arres vir besit R1
Posted: Tue Apr 06, 2021 10:06 pm
by Alwin
Die berig is so onprofessioneel geskryf, mens kan regtig nie veel daaruit wys word nie, behalwe dat die betrokke joernalis vreeslik graag die ou in die tjoekie wil sien.
Re: Weskaapse man onder arres vir besit R1
Posted: Tue Apr 06, 2021 10:58 pm
by OosKaapJagter
Net vir diegene wat dit oorweeg om so wapen onwettig aan te hou, is die strafbepaling 'n maksimum van 25 jaar gevangenisstraf met 'n minimum van 15 jaar. (Wet 60 van 2000 gelees met wet 105 van 1997)
Die besit van ammunisie kwalifiseer vir 'n addisionele bonus vonnis.
Re: Weskaapse man onder arres vir besit R1
Posted: Wed Apr 07, 2021 9:06 pm
by Chevvy SS
Sal beslis swaarder gestraf word as vir moord, en later vir parool in aanmerking kom. Veral as hy...'n betaalde TV-lisensie ook gehad het.
Re: Weskaapse man onder arres vir besit R1
Posted: Thu Apr 08, 2021 9:23 am
by Capt. Yoda