Page 1 of 1

Gesoek: Zeiss HD5

Posted: Tue Mar 30, 2021 3:09 pm
by Leon Crous
Middag kêrels,
Ek is op soek na:
Zeiss Conquest HD 5-25x50 met Enige vd Rapid Z reticles of sal ook 'n 3-15 x 42 met Z600 of Z800 oorweeg.
Laat weet asb as julle van iets weet wat rondlê/nie gebruik word nie en in baie goeie kondisie is.
Kan PM of Whatsup/bel na 0828214724.
Groete,
Leon.

Re: Gesoek: Zeiss HD5

Posted: Thu Apr 01, 2021 4:56 pm
by wlm
Leon.
Daar het onlangs n man 1 hier op die forum adverteer.

Re: Gesoek: Zeiss HD5

Posted: Wed Apr 07, 2021 5:27 pm
by Leon Crous
Jip, maar 'n maat van my het hom voor my weg geraap....
So ek soek maar voort.

Re: Gesoek: Zeiss HD5

Posted: Thu Apr 08, 2021 6:07 pm
by wlm
Leon
Daar is 'n vars een op Gunafrica.

Re: Gesoek: Zeiss HD5

Posted: Thu Apr 08, 2021 8:27 pm
by Leon Crous
Dankie Wlm.
Ek gaan gou kyk.
Effe skrikkerig om om ander forums/sites te koop...
Groete.