Page 1 of 1
Howa 308 20" dikloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 10:21 am
by JohanvB
Manne
Help asb.. Watter jagkoeël skiet julle en teen watter spoed?
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 12:58 pm
by AndreVal
Hi Johan
Ek skiet die 180gr Federal Fusion fabriek ammunisie.
Spoed volgens hulle webwerf is 2600fps so ek skat uit my 20 duim so in die omgewing van 2500fps as jy 25fps verloor per duim en die toets lope is 24 duim lank
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 1:50 pm
by Klein Karoo
24 Duim loop
Sierra Game King 140gn
2850f/s
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 1:50 pm
by Capt. Yoda
Wa wil jy jag met hom?
Bosveld iets soos n 180gr Interbond en vlaktes dalk n 150gr TTSX as jy van monos hou anders sal n 150gr Mono seker vir al 2 ook kan werk as jy bq wil all round
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 2:08 pm
by Gawie(13mm)
Is jy nou weer verveeld? Indien jy werk soek kan jy by my kom kuier. Ek het baie skuurwerk. Oom PW loop wye draaie om my fabriek die week.
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 2:38 pm
by JohanvB
Capt. Oblivious wrote: Wed Mar 24, 2021 1:50 pm
Wa wil jy jag met hom?
Bosveld iets soos n 180gr Interbond en vlaktes dalk n 150gr TTSX as jy van monos hou anders sal n 150gr Mono seker vir al 2 ook kan werk as jy bq wil all round
Ok, het die Frontier Spartan 150gr probeer, op 300m teen 2768 fps, dwarsdeur wetpack, sonder om oop te maak, gaatjie in gaatjie uit..
Dus soek ek iets wat ek tot op 300m kan skiet, wat gaan mushroom..
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 2:52 pm
by Capt. Yoda
168gr old school Sierra of Hornady
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 3:29 pm
by JohanvB
Dankie
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Wed Mar 24, 2021 8:16 pm
by Kaalvoetthysie
Ek skiet 150gr interbonds teen +-2700fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Howa 308 20" dukloop
Posted: Sun Mar 28, 2021 6:06 pm
by JohanvB
Het toe die groepie op 200m geskiet met GMX 150GR...Met Lovex S060, 43.5, 2672 fps..is heel tevrede
Het toe ook die Interbonds gegooi met S341, netso mooi groepie, glo ek het nou die regte spykers.
Re: Howa 308 20" dikloop
Posted: Sun Mar 28, 2021 6:23 pm
by jayzet
Netjies Johan, sien jy is reg vir die jagseisoen
Sent from my SM-G930F using Tapatalk