Yahoo emails
Posted: Sat Mar 20, 2021 11:07 pm
Goeie dag.
Ek wil graag die manne met Yahoo emails vra om hein@jaracal.com te whitelist en op julle contacts te sit.
Die forum gebruik hein@jaracal.com om vir julle notifikasies te stuur soos julle posts plaas en wanneer julle PM het. Yahoo sien dit as spam en stuur dan die eposse terug. Op daardie manier word die forum meer en meer gesien as 'n stuurder van spam en word die eposse later totaal geblok en dit affekteer ook later ander service provider. Op hierdie stadium begin ek meer en meer terugkry en sal dit my later geen keuse laat as om yahoo eposse te blok nie.
Jy het ook die keuse om in jou admin panel die notifikasies af te sit.
Ek vra asb julle samewerking in die verband.
Groete
Heinrich