Page 1 of 1
Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Wed Mar 10, 2021 9:23 am
by Killzone
Goeie dag.
Ek het nou hierdie interresante kunsaas raakgeloop by 'n kennis van my. Hy het oorsee bestel. Weet iemand dalk waar dit plaaslik beskikbaar is, en nie R400 kos nie.
Baie dankie.
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Wed Mar 10, 2021 10:10 am
by alecjohnson
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Wed Mar 10, 2021 12:52 pm
by Killzone
Thanks. Eish...
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Wed Mar 10, 2021 4:42 pm
by Rasmus
Probeer Gani’s in Witbank
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Wed Mar 10, 2021 6:04 pm
by Capt. Yoda
Kyk net jy kry van n “90” tot ek dink n “190” wat so groot soos Stompe se skoene is maar hulle is bq duur, as ek dit nie mis het nie het hulle n patentreg op die ontwerp so jy kry net een whopper plopper
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Thu Mar 11, 2021 7:19 am
by Rasmus
Berkley en sensation het ook nou al so n tipe lure.
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Thu Mar 11, 2021 7:48 am
by Capt. Yoda
Rasmus wrote: Thu Mar 11, 2021 7:19 am
Berkley en sensation het ook nou al so n tipe lure.
Jy sien!
Lyk my Ganis het Berkely se Choppo vir so R180
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Thu Mar 11, 2021 8:32 am
by Killzone
Dankie vir die terugvoer manne. Ek sal bietjie rond soek.
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Sat Mar 27, 2021 1:14 pm
by Jarred
You can find them at safari and outdoors I own a couple and they work well. Try a bone white color
Re: Whopper Popper beskikbaarheid in SA
Posted: Sat Mar 27, 2021 2:29 pm
by Killzone
Nice. Will definitely go check. Thanks