Page 1 of 2
Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 12:21 pm
by Jacques.308
Hi manne kan iemand asb vir my die volgende op QL kyk asb?
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 150 gr SST Hornady
TPL 72,24
Maks kamer lengte 73,24
Hodgon Varget 44.5 gr
5 skote Prochrony 5 M weg
Skoot 1 2743
Skoot 2 2760
Skoot 3 2766
Skoot 4 2760
Skoot 5 2715
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 12:24 pm
by LUAN
Jy se nie hoeveel grein Varget jy gebruik het. As ek kyk wat die manne oorsee kry met die gewig koels en varget kan jy by 3000fps draai. Kom ons hoor wat voorspel ql waar die nodes le.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 12:31 pm
by Jacques.308
Skies 44.5 gr Varget maar om met julle eerlik te wees vertrou ek nie my Chrony so 100% nie
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 1:30 pm
by Gawie(13mm)
Jacques, 46 grein 2 837 vps op die chrony lyk na die regte resep.
Luan, met 46 grein is ons op 104 % dopvulling en 97 % verbranding. Om by 3000 vps uit te kom sal jy 48.5 grein teen 110% dopvulling moet gooi.Druk is dan 3 600 psi oor maksimum. Jy moet wegbly van daai Facebook groepe maat.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 2:19 pm
by Jacques.308
Dankie ek gaan hom probeer
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Wed Mar 03, 2021 4:18 pm
by tripodmvr
Ek hou nie daarvan om in te meng met iemand anders se berekening nie, maar wonder of een van die Reloader dryfmiddels nie beter sal vaar nie. Jou TPL is lank, so jy het maar min skag wat aan die dop raak. Maak jy dit korter sal die bruikbare ruimte nog kleiner raak. 'n TPL van 70.24 sal beter wees om die koeël te belyn en vir nekspanning.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 11:33 am
by Jacques.308
Hi manne kan iemand asb weer vir my die deur hardloop?
Sako .308
Loop 657 mm
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 168 ELD-M
TPL 73
Maks kamer lengte 73,43
Hodgon Varget 43.85 gr
5 skote Labradar
Skoot 1 2730
Skoot 2 2722
Skoot 3 2709
Skoot 4 2707
Skoot 5 2714
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 12:40 pm
by Gawie(13mm)
Jacques.308 wrote: Thu Mar 04, 2021 11:33 am
Hi manne kan iemand asb weer vir my die deur hardloop?
Sako .308
Loop 657 mm
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 168 ELD-M
TPL 73
Maks kamer lengte 73,43
Hodgon Varget 43.85 gr
5 skote Labradar
Skoot 1 2730
Skoot 2 2722
Skoot 3 2709
Skoot 4 2707
Skoot 5 2714
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Node lê by 41.6 grein @ 2590 vps op die Labradar.
Daar is 'n hoër node rondom 45.3 grein vir 2790 vps op die Labradar, maar dit is net oor maksimum druk @ 61100 psi. Ek sou dit nie aanbeveel nie!
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 1:45 pm
by Jacques.308
Ek het die een oor geskiet maar op die Labradar as iemand nog vir die laaste keer kan help asb
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 150 gr SST Hornady
TPL 71,75
Maks kamer lengte 73,24
Hodgon Varget 44.5 gr
5 skote Labradar
Skoot 1 2785
Skoot 2 2784
Skoot 3 2773
Skoot 4 2762
Skoot 5 2770
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 2:22 pm
by Gawie(13mm)
Jacques.308 wrote: Thu Mar 04, 2021 1:45 pm
Ek het die een oor geskiet maar op die Labradar as iemand nog vir die laaste keer kan help asb
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 150 gr SST Hornady
TPL 71,75
Maks kamer lengte 73,24
Hodgon Varget 44.5 gr
5 skote Labradar
Skoot 1 2785
Skoot 2 2784
Skoot 3 2773
Skoot 4 2762
Skoot 5 2770
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Jou heil lê by 45.75 grein vir 2 851 vps op die Labradar.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 2:27 pm
by Jacques.308
Baie dankie
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 6:59 pm
by Jacques.308
Gawie(13mm) wrote:Jacques.308 wrote: Thu Mar 04, 2021 1:45 pm
Ek het die een oor geskiet maar op die Labradar as iemand nog vir die laaste keer kan help asb
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 51 mm
Punte 150 gr SST Hornady
TPL 71,75
Maks kamer lengte 73,24
Hodgon Varget 44.5 gr
5 skote Labradar
Skoot 1 2785
Skoot 2 2784
Skoot 3 2773
Skoot 4 2762
Skoot 5 2770
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Jou heil lê by 45.75 grein vir 2 851 vps op die Labradar.
Gawie gaan dit n groot verskil maak as my dop kapasiteit 55.32 is en 55.42 nie?
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 8:24 pm
by Gawie(13mm)
Elke korrekte data veld verbeter die uitkoms van die gegewe lading. Op 'n groot skip sou dit nie 'n verskil maak nie, maar aangesien daar baie skakels in die herlaai ketting is moet ons die wat ons kan meet en beheer, so konstand en akkuraat as moontlik hou.
Lading is nou 45.5 @ 2834 vps by die kroon.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Thu Mar 04, 2021 9:55 pm
by Jacques.308
Dankie Gawie ek waardeer baie
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Sun Mar 14, 2021 1:55 pm
by Jacques.308
Kan iemand moontlik vir my kyk wat is die lading se druk? Hy skiet bitter mooi
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,67
lengte 51 mm
Punte 155 gr ELD-M hornady
TPL 72,24
Maks kamer lengte 73
Norma 202
43,8 gr
5 skote ProChrony 5 meter weg
Skoot 1 2783
Skoot 2 2772
Skoot 3 2783
Skoot 4 2777
Skoot 5 2788
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Sun Mar 14, 2021 2:18 pm
by tripodmvr
Jy is tussen nodes en die half node dui op 43,3gr en 2750vps op die chrony.
Die hoogste veilige node is by 45gr en spoed van 2860vps. Druk 57K psi.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Sun Mar 14, 2021 5:13 pm
by Jacques.308
Baie dankie
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 12:05 am
by Jacques.308
tripodmvr wrote:Jy is tussen nodes en die half node dui op 43,3gr en 2750vps op die chrony.
Die hoogste veilige node is by 45gr en spoed van 2860vps. Druk 57K psi.
Hi Oom kan Oom miskien asb vir my kyk waar lê die node net bo die. So n vinniger node?
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 6:54 am
by tripodmvr
Node 3 is by 'n druk van 68K psi. Jou geweer mag dit dalk weerstaan, maar jou doppe gaan pakslae kry.
Waarom die soeke na 'n nog vinniger spoed?
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 8:09 am
by Jacques.308
tripodmvr wrote:Node 3 is by 'n druk van 68K psi. Jou geweer mag dit dalk weerstaan, maar jou doppe gaan pakslae kry.
Waarom die soeke na 'n nog vinniger spoed?
Skies my vraa is eintlik simpel gestel ek het gewonder of daar n node net bo my huidige lading is. Bv by 44 gr kruit aangesien Oom gesê het ek is tussen nodes
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 8:29 am
by tripodmvr
Ek het dit dan genoem. 45gr vir 2860vps soos bo.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 8:30 am
by Jacques.308
tripodmvr wrote:Ek het dit dan genoem. 45gr vir 2860vps soos bo.
Dankie Oom nie gedink daar sal so n groot sprong tussen Nodes wees nie.
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 8:49 am
by tripodmvr
Die kort tydsduur tussen nodes is gewoonlik so 2gr. Met die lang een is dit nader aan 3gr. Hoe langer die loop hoe verder is die nodes uit mekaar.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 9:41 am
by Lategan1
As stoere .308’er volg ek hier, veral omrede myne stilstaan in die kluis en dinge begin krap.
Die 1:11 en 26” loop met moderne koeëls met hoë BC en die data wat julle hier toon, laat my weer bietjie dink. Ek meen, 155gr @ 2860 uit die 26”, sjoe.
Met ons pryse wat so drasties styg, (30-65% laaste jaar op meeste ingevoerdes) duurste van die duurste kruit, die onpraktiese aspek om heeltyd agter die beskikbare kruit aan ladings te moet ontwikkel ens. Die koste van jag en ammunisie wat al hoe verder wegbeweeg van die gewone mens, tot nadeel van ons plaaseienaars en betrokkenes.
Laat my net wonder, dalk is Jacques besig met een van die antwoorde. (andere weet dit reeds, maar lag in hulle mou)
Die klein dop met min kruit - lekker goedkoop - tesame met die
moderne onderdele soos genoem, mag dalk net weer ‘n sterk terugkeer vir die .308 inhou. Tyd sal leer, maar beslis iets om van kennis te neem. Die .308 dalk nie die enigste nie.
Geniet hom Jacques en hou ons op hoogte.
Beste.
Re: Kan iemand asb help deur om lading op QL te kyk?
Posted: Fri Apr 02, 2021 9:44 am
by Jacques.308
Lategan1 wrote:As stoere .308’er volg ek hier, veral omrede myne stilstaan in die kluis en dinge begin krap.
Die 1:11 en 26” loop met moderne koeëls met hoë BC en die data wat julle hier toon, laat my weer bietjie dink. Ek meen, 155gr @ 2860 uit die 26”, sjoe.
Met ons pryse wat so drasties styg, (30-65% laaste jaar op meeste ingevoerdes) duurste van die duurste kruit, die onpraktiese aspek om heeltyd agter die beskikbare kruit aan ladings te moet ontwikkel ens. Die koste van jag en ammunisie wat al hoe verder wegbeweeg van die gewone mens, tot nadeel van ons plaaseienaars en betrokkenes.
Laat my net wonder, dalk is Jacques besig met een van die antwoorde. (andere weet dit reeds, maar lag in hulle mou)
Die klein dop met min kruit - lekker goedkoop - tesame met die
moderne onderdele soos genoem, mag dalk net weer ‘n sterk terugkeer vir die .308 inhou. Tyd sal leer, maar beslis iets om van kennis te neem. Die .308 dalk nie die enigste nie.
Geniet hom Jacques en hou ons op hoogte.
Beste.
Slaan jy die spyker op die kop, daar is n rede hoekom ek ander kalibers verkoop het en weer n .308 gekoop het
Sent from my SM-N770F using Tapatalk