7x57 Data check nodig

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

7x57 Data check nodig

Post by Boerboel »

Dagse julle

Kan julle asb kyk of my data reg is.
Spoed is gemeet met Magneto speed Sporter
Geweer 7x57
Loop 613mm
Case Length 57mm
Case Volume 60.70gr H2o
Bullet Peregrine 150gr VLR4
Cartridge Length 80.5mm

Poeier S365
46,4gr (filling 96.4%)
2654
2654
2629

47.4gr (filling 98.5%)
2709
2718
2719

48.4gr (filling 100.5%)
2768
2768
2762

49gr (filling 101,8%)
2825
2802
2808

Ok so of ek moet om en by of 47.2gr wees vir spoed van 2700 of 49gr
Omdat ek met die magneto sport geskiet het was my groepe nie goed gewees, so duim en half by al die groepe
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 7x57 Data check nodig

Post by Gawie(13mm) »

Jacques, jou berekeninge lyk in die kol.
47.2 grein vir daai 2700 vps sou my keuse wees.

Ek het nie veel ondervinding met mono metaal koeëls nie. Met loodkern koeëls het ek gevind dat die laer node gewoonlik beter groepe gee met 'n beter ES en SD.

Gebruik jy QL se kruit leêrs vir S365?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: 7x57 Data check nodig

Post by Boerboel »

Gawie(13mm) wrote: Tue Mar 02, 2021 1:45 pm Jacques, jou berekeninge lyk in die kol.
47.2 grein vir daai 2700 vps sou my keuse wees.

Ek het nie veel ondervinding met mono metaal koeëls nie. Met loodkern koeëls het ek gevind dat die laer node gewoonlik beter groepe gee met 'n beter ES en SD.

Gebruik jy QL se kruit leêrs vir S365?
Dankie Baie

Yes ek gebruik Quickload se leers.
Ek het met 150gr TTSX by die 2800 geskiet, wat goeie groepe geskiet het, net weet die 49gr is ek nog veilig met druk?
Sal altwee dan laai en kyk watter een gee beter resultate.

Weereens dankie
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7x57 Data check nodig

Post by tripodmvr »

Ek sou kyk na die hoër node by 2807vps en 48.9gr. Die monos het spoed nodig om om te klink.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7x57 Data check nodig

Post by Lategan1 »

Belangrik wat Tripod uitwys.

Ek nie vertroud met die Perigrine punte wat j wil gebruik nie.

Het met my 7x57 Mauser klomp jare terug met Hornady GMX rakpatrone gejag. Twee Springbokke kon nie meer staan nie, net so nou en dan kop gelig. Daar aangekom, toe lyk die ronde gaatjies amper soos groeperingskiet op teikenpapier. Skote was te ver, effe agter blad en op en effe laag, punte nie oopgemaak nie.

Duur les gewees, veral aand langs die kampvuur. Die aanjaers het vertel hoeveel skote die man geskiet het, maar bokke bly lewe!

Les: ek nie die punte geken nie, die ou staatmaker se stapspoed was te laag vir die GMX op ongeveer 250m.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Thu Mar 04, 2021 5:33 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: 7x57 Data check nodig

Post by Boerboel »

Dankie julle, Ek wil graag 2800 skiet, maar sal altwee laai en kyk. Ek het goeie resultate gekry met die Peregrine in die 300wm en nou hier gebruik. Hulle het die koper insert wat help met expanding, maar sal maar moet kyk.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Post Reply