My nuwe boog
Posted: Thu Feb 25, 2021 9:15 am
More manne,
Ek was nuuskierig oor boogskiet, koop toe vir my n Matthews Switchback XT en nou het die gogga behoorlik gebyt!