Page 1 of 1

Vector continental 4-24x56 FFP

Posted: Mon Feb 22, 2021 3:40 pm
by Varkjagter1
Middag manne.
Help n bietjie. Wat dink julle van die scope? Ken glad nie Vector nie so wil weet of dit n goeie of minder goeie koop sal wees


Sent from my MAR-LX1A using Tapatalk


Re: Vector continental 4-24x56 FFP

Posted: Mon Feb 22, 2021 4:00 pm
by tripodmvr
Gaan loer op Youtube vir Cyclops. Hy het moontlik die' teleskoop al getoets.

Re: Vector continental 4-24x56 FFP

Posted: Mon Feb 22, 2021 6:00 pm
by Klein Chris
Ek het na Vector Continental en die Hawke Sideswinder Pro 2 en NS Hornet ED gaan kyk. Die Hornet is nou in my kas. As ek moet kies tussen die Hawke en Vector vat ek die Hawke

Re: Vector continental 4-24x56 FFP

Posted: Mon Feb 22, 2021 9:41 pm
by Armand Steenkamp
Ek het bietjie met n vriend se Vector Taurex gespeel en ek was baie in my skik! Ek sal maklik self vir my een koop