Page 1 of 1

Red dot montering

Posted: Mon Feb 22, 2021 7:39 am
by Lapua
Goeie dag,

Ek is opsoek na n montering vir my Taurus Raging Bull rollie en ek soek spesifiek na n montering wat nie vereis dat ek nog gate moet boor en tap vir montering nie. Ek het een opgespoor in die VSA, maar die vervaardiger sê hy voer nie uit nie en die uitvoerders na wie hy my verwys het sê dat hulle nie meer sy produkte verspry nie. So ek het gewonder of iemand hier my kan help om so iets in te bring of weet van iemand van dit doen of selfs weet van iemand lokaal wat dalk so iets vir my sal maak.

Enige hulp sal waardeer word.

Dankie
Lapua

Re: Red dot montering

Posted: Mon Feb 22, 2021 9:32 am
by Frederik
Gesels met Guy van MRST hy sal jou kan help en self masjien as hy moet.

082 322 0778

Hulle is gebaseer in Constancia Park PTA so jy kan maklik draai maak.

Re: Red dot montering

Posted: Mon Feb 22, 2021 9:39 am
by Lapua
Dankie, ek sal hulle probeer.