Page 1 of 1

Cleavers

Posted: Fri Feb 19, 2021 5:59 pm
by Trompie
Ekt onlangs vir 2 vriende elk Cleaver gemaak.
Een wou Serbian cleaver he met forged look en die ander een custom cleaver he met Hamon.
20210218_082519.jpg
20210205_140028~2.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Cleavers

Posted: Fri Feb 19, 2021 6:03 pm
by Johan Nel
Altwee is pragtige stukke Trompie.

Re: Cleavers

Posted: Fri Feb 19, 2021 6:23 pm
by Ds J
Wrastag prastag!

Re: Cleavers

Posted: Fri Feb 19, 2021 6:56 pm
by Trompie
Baie dankie

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Cleavers

Posted: Fri Feb 19, 2021 7:47 pm
by JJV
Baie mooi, ek het ‘n swakheid aan ‘n mooi clever!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Cleavers

Posted: Sat Feb 20, 2021 8:09 am
by Glock17JLS
Dit is regtig mooi... sal like om so cleaver te hê.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Cleavers

Posted: Sat Feb 20, 2021 8:55 am
by sako 30-06
Ek kyk al lankal na n cleaver vir algmene gebruik, maar nadat ek jou cleavers gesien het lyk die winkel cleavers sommer crap.
Die serbian cleaver is besonders mooi, jy het n ongelooflike talent

Re: Cleavers

Posted: Sat Feb 20, 2021 1:04 pm
by Wielie Waps
Ek sal my seun vra om paar van sy skeppings hier te wys.
Hy het die laaste tyd paar cleavers vir my pelle gemaak.

Re: Cleavers

Posted: Sun Feb 21, 2021 7:09 am
by DWB
Bitter mooi gedoen

Re: Cleavers

Posted: Sun Feb 21, 2021 10:56 am
by Wielie Waps
Ons sukkel om fotos te laai.
Kan ons vir iemand stuur om te laai asb.

Re: Cleavers

Posted: Mon Feb 22, 2021 8:04 am
by Trompie
Baie dankie almal

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Cleavers

Posted: Wed Apr 21, 2021 9:14 pm
by Raakgeskiet
Baie mii.
Wat se staal het jy gebruik?