Page 1 of 1

QL Gewildheid

Posted: Thu Jan 05, 2012 1:47 pm
by Francois Marais
Manne

Ek sien die program word al meer na verwys en gebruik hier oppi forum, en het dit goed gedink om n apparte hofie te skep vir vra en besprekings rondom die program, ek sal ou post hiernatoe skuif, stuur asb vir my links aan met posts oor die program........

Mooi loop
Francois

Re: QL Gewildheid

Posted: Thu Jan 05, 2012 2:05 pm
by Arnold
Sjoe, maar die admin is darem op die ballĀ  ;)