Page 1 of 1

Karkas prys

Posted: Sun Feb 07, 2021 1:40 pm
by LeonS
Middag almal,

Wat is die gemiddelde prys per kg wat mense nou betaal vir Swartwildebees en Rooihartbees karkaste?

Re: Karkas prys

Posted: Sun Feb 07, 2021 1:42 pm
by tripodmvr
Het al pryse van 25 na R30 gehoor

Re: Karkas prys

Posted: Sun Feb 07, 2021 5:50 pm
by Capt. Yoda
So R25 vir blad en R28 vir kop skote

Re: Karkas prys

Posted: Sun Feb 07, 2021 7:55 pm
by PWV
Anything of the above if you are not with Cliental!!!

Re: Karkas prys

Posted: Mon Feb 08, 2021 9:36 am
by henried
Beste prys hier by ons R23/kg.