Page 1 of 1

Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 8:15 am
by william007
Goeie dag Mense
Weet julle wat met die jagte aan gaan wat betref die buitelanders of hulle SA kan kom jag of het Biden dit nou gestop.

Die storie wat hulle vir my gestuur het se die volgende.
Rumor is that Biden USFWS pick is going to ban all exotic trophy imports for at least 18 months
Exotics would be any animal not native to the USA. So all African species.
Only Canada and mexico alowd.

Ek het Kliente wat by my geboek het van die USA vir April maand Gister aand stuur hy vir my die storie dat hulle vlugte is gekanseleer vir April dit is gesluit vir jag na SA. Ek het toe paar oproepe gemaak en daar is vir my gese dit is so en dat dit meskien eers die 1 Junie moontlik kan oop maak.
Nou weet ek nie wat is dan die probleem is Biden dan nou n groenie of wil hy net nie SA ondersteun nie.

Weet julle dalk of wat aan gaan.

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 8:30 am
by Rudiejacobs
Hy is nie net n groenie nie....

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 8:34 am
by Rasmus
Ek weet SA burgers kan tans nie na Amerika reis agv Covid. Weet nie of die selfde dalk geld vir Amerikaanse burgers na SA?

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 10:54 am
by Capt. Yoda
Biden het oli en gas/fracking in meeste dele van die US ook gestop in sy eerste week op kantoor, die ou is n solid president, 7 000 000 werke gekos met daai besluit. Ek sal bq hoor by n paar Ameirkaners wat ek nou en dan email of hulle iets weet van die storie maar dit sal my glad nie verbaas as die moroon so iet sal doen nie en ja daai klomp in beheer is meer anti jag en geweer as enige Euro land nou so daar gaan heel moontlik klomp sulke verassings op spring

As sy crackhead seun of pedo broer nie n belang in iets het nie stop hulle dit somer so as jy n kg coke en n paar jong shinese erens kan kry kan jy dalk besigheid met die klomp doen

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 11:00 am
by savage(P Coetzer)
Biden se wrap sheet laat ace magashule soos n choirboy lyk. Daar gaan nog n geween en gekners van tande wees.

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 11:21 am
by PWV
Onthou net: 'n Puppet kan nie werk as die toutjies nie getrek word nie!

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 11:23 am
by junglejulian
Ek het n berig van Phasa gesien wat beweer Usa jagters mag reis na RSA vir jag maar Sa Burgers mag nie na die USA toe gaan nie.Sover geld die vlak 3 inperkings so die grensposte is nog gesluit.
Ek glo die amerikaners gaan mag kom jag maar geen van die Trofee mag terugneem USA toe vir n baie lang tyd nie.

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 12:38 pm
by Capt. Yoda
Op n side note, dit het lank gevat maar ek sien hulle gaan binnekort soos die res van die werled wees

https://www.congress.gov/bill/117th-con ... l/127/text

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Thu Feb 04, 2021 1:23 pm
by Frederik
Jy sal nog leer Amerikaners oor die algemeen is nie die skerptse potloode nie en hulle verjaag en verdraai maklik iets wat hulle hoor oor media as einde van die wereld. Minder as 2% van Amerikaners besit 'n paspoort.

Biden mag dalk jagte stop maar dit is nog nie in plek nie hulle mag hiernatoe vlieg en jag solank hulle Covid toets reg is voor die vlug en as hulle terugkeer. Selfs al kry Biden dit in plek beteken dit dat jagters nog hier kan jag maar nie sy trofees huis toe vat nie.
Gaan world lid van PHASA en gesels met hulle en bly op hoogte van sakke.

Vlugte is tog 'n nagmerrie en beperk met roetes en pryse wat wissel op en af erger as die R/$ op die mark.
Eendag is besigheids klas goedkoop en die volgende dag vir dieselfde vlug x3 keer duurder.

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Fri Feb 05, 2021 8:12 am
by Bushwack
Frederik wrote: Thu Feb 04, 2021 1:23 pm Jy sal nog leer Amerikaners oor die algemeen is nie die skerptse potloode nie en hulle verjaag en verdraai maklik iets wat hulle hoor oor media as einde van die wereld. Minder as 2% van Amerikaners besit 'n paspoort.

Ja, gesien op n ander forum vlugte gaan van $6 500 to $14 000 - Crazy!

Re: Jagte USA Na SA verwaring gestop

Posted: Fri Feb 05, 2021 8:13 am
by Bushwack
Bushwack wrote: Fri Feb 05, 2021 8:12 am
Frederik wrote: Thu Feb 04, 2021 1:23 pm Jy sal nog leer Amerikaners oor die algemeen is nie die skerptse potloode nie en hulle verjaag en verdraai maklik iets wat hulle hoor oor media as einde van die wereld. Minder as 2% van Amerikaners besit 'n paspoort.

Funny! so true! ++>:

Re: Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Sun Feb 07, 2021 10:07 am
by william007
Lyk my nou gaan ons ,ons buffels vleis aan die slaghuis verkoop, As dit so gaan. Of dit gaan later n foto jag word met die buitelanders.
Ek kan net nie verstaan hoekom hulle dit doen nie. Maar nou kom ons wag en kyk.

Re: Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Sun Feb 07, 2021 10:41 am
by tripodmvr
Google dui op 44% Amerikaners wat paspoorte het. Maar min vir daardie land !!!!!

Re: Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Sun Feb 07, 2021 6:00 pm
by Capt. Yoda
william007 wrote: Sun Feb 07, 2021 10:07 am Lyk my nou gaan ons ,ons buffels vleis aan die slaghuis verkoop, As dit so gaan. Of dit gaan later n foto jag word met die buitelanders.
Ek kan net nie verstaan hoekom hulle dit doen nie. Maar nou kom ons wag en kyk.
Ek het my eie opinie oor alles wat huidiglik in die wereld aan gaan maar kom ons se net hulle voel nie baie vir my en jou nie

Re: Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Sun Feb 07, 2021 6:33 pm
by Victor_
Capt. Oblivious wrote: As sy crackhead seun of pedo broer nie n belang in iets het nie stop hulle dit somer so as jy n kg coke en n paar jong shinese erens kan kry kan jy dalk besigheid met die klomp doen
b96756b1-899b-483a-a349-743e10bf6b1a.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jagte USA Na SA na verwagting gestop

Posted: Sun Feb 07, 2021 6:38 pm
by Capt. Yoda
Hahahahaha