Page 1 of 1

Some you win Some you loose

Posted: Thu Feb 04, 2021 7:23 am
by Gerhard
Gister oggend skyn die son eerste keer van laas Saterdag af hier in Dullstroom en ek reel my dinge en gaan soek karp met die vlieg stok vir die oggend.

Was n lekker sessie maar baie uitdaagings om vis geland te kry tussen die water gras, gras en biesies op 10lb tippet.

https://youtu.be/b_IStp3jkbk

Image

Sent from my iPhone using Tapatalk