Page 1 of 1

Hawke Endurance 30 SF Prys?

Posted: Wed Jan 27, 2021 1:15 pm
by Louis Kriel
Dag manne. My vriend het so n teleskoop en wil dit graag verkoop. Ek het nie n idee wat hy vir hom moet vra nie.

6-24x50 SF : 223/308 Marksman (24x) IR Staan op die boks.

Help asb met n prys indien kondisie nog goed is Dankie