Kallie en sy skoolmaats

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Kallie en sy skoolmaats

Post by win270 »

Mike vra vir Kallie - Is Portugal ver? Kallie sê nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal met fietse gery!
Post Reply