Page 1 of 1

Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Tue Jan 19, 2021 1:16 pm
by Williel
Ek is darem bly hier is nog n opsie vir die .257 kaliber manne.
.257 cal new 135 gr Berger.JPG

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Tue Jan 19, 2021 1:41 pm
by 6.5/284Norma
Bou nou 'n 25 Creedmoor...

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Tue Jan 19, 2021 1:50 pm
by Lourens
Skitterende nuus vir my 257 Ackley met sy 7" twist....

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Tue Jan 19, 2021 10:36 pm
by Hansieslim
6.5/284Norma wrote: Tue Jan 19, 2021 1:41 pm Bou nou 'n 25 Creedmoor...
Shhh

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 8:38 am
by Capt. Yoda
25-7wsm

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 9:07 am
by Victor_
25 x 47 lapua

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 9:31 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote: Wed Jan 20, 2021 8:38 am 25-7wsm
Of net die .25WSSM

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 12:31 pm
by Ajviljoen260rem
257blackjack?

Groete

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 12:42 pm
by Wouter Roets
Ja en nou kort my 25-06 Ackley net n nuwe twist loop... Verdomp!

Louw daai kombinasie van jou gaan bitter goed doen.

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Wed Jan 20, 2021 1:32 pm
by Supacow
25-270wsm vir die wen

Re: Berger se nuwe .257 cal koeël

Posted: Thu Jan 21, 2021 7:47 am
by jankraay
Howa 6.5 Creedmoor...........
















Daai .25 WSSM lyk soos die nommer. Ek dink met n ligte ackley sal daai dop darem baie soos n Daaher sin lyk. .25 Dasher rol lekker van die tong af...


Sent from my iPhone using Tapatalk