Page 1 of 1
Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Tue Jan 12, 2021 6:09 pm
by jankraay
Naand manne
Ek is op soek na ROOI SAND jag plek in die Van Zyls/Askham area vir 4 nagte se oorslaap en 3 dae se jag. n Woensdag tot n Sondag sal perfek wees in Julie maand.
Sover is dit 4 mense maar dit kan maklik 8 raak. Chalets sonder krag en n donkie sal maar die nommer wees aangesien ons klaar van die bakkie af gaan skiet

.
Laat weet as iemand weet van iets in daai lyn asb.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Tue Jan 12, 2021 7:39 pm
by Gideonviljoen
stuur my jou sel nr dan gee ek jou kontak. Nogi self by die plek gejag nie maar op die buurplaas en toe hom ontmoet. Die sal aan jou omgewingsvereistes voldoen maar die res weet ek nie. Buurplaas waar ek gejag het is maar huisvriende wat net paar bokke het vir vriende.
Groete 083 drie 00 ses 793
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Tue Jan 12, 2021 8:12 pm
by jankraay
Dankie Gideon
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Tue Jan 12, 2021 8:41 pm
by Toyrsi
Praat met Dolf hier op die forum.
Hy sal ook van iemand weet.
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Tue Jan 12, 2021 10:09 pm
by jankraay
Dankie ek waardeer die teruvoer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Wed Jan 13, 2021 8:31 am
by Gerhardu
Jan praat met my.
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Wed Jan 13, 2021 8:55 am
by Capt. Yoda
jankraay wrote: Tue Jan 12, 2021 6:09 pm
Naand manne
Ek is op soek na ROOI SAND jag plek in die Van Zyls/Askham area vir 4 nagte se oorslaap en 3 dae se jag. n Woensdag tot n Sondag sal perfek wees in Julie maand.
Sover is dit 4 mense maar dit kan maklik 8 raak. Chalets sonder krag en n donkie sal maar die nommer wees aangesien ons klaar van die bakkie af gaan skiet

.
Laat weet as iemand weet van iets in daai lyn asb.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
o, ek sien
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Sun Jan 31, 2021 12:22 pm
by jankraay
Enige ander voorstelle manne? Sover nog onsuksesvol met die manne so kontakte. Almal is vol geboek...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Van Zyl’s Askham Jag
Posted: Sun Jan 31, 2021 6:15 pm
by Capt. Yoda
Nee sorry