@ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit
Posted: Mon Jan 11, 2021 4:32 pm
Hallo julle,
Ek wil baie graag vir my nuwe 223 AI begin laai. Ek het S321 maar wil dit nie gebruik nie omdat dit vir my moeilikheid gemaak het laas jaar toe die patrone te warm geword het in die April son.
Ek wil baie graag `n meer stabiele ingevoerde kruit probeer. Ek sien hulle praat van Reloader 10, Benchmark, H335.
-Wat sal julle voorstel?
-Het julle al van die kruite gebruik?
-Wat is julle akuraatheid met die kruit?
Ek gaan 77gr Nosler CC's skiet. Ek is gemaklik met beide GRT en Ql om die lading uit te werk.
Ek wil graag net `n opinie vra by manne wat na dieselfde "holy grail" gesoek het.
Groete
Johann