Page 1 of 1

Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Thu Jan 07, 2021 4:36 pm
by Nico Harris
Ek het onlangs my spotting scope opgradeer na n vortex viper met n ordentlikke pig0311g tripod. Ek het vir die spotting scope n Phone Skope adapter gekoop dat ek videos met my foon deur die spotting scope kan neem. Daar moet seker nog mense wees wat sulke videos neem? Plaas hulle hier dan kyk ons almal saam!

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Thu Jan 07, 2021 4:37 pm
by Nico Harris
Ek skop sommer af met die een-

https://m.youtube.com/watch?v=ES8pNG3SyfU

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jan 08, 2021 7:48 am
by Frederik
Daardie was mooi skoot op kees Geluk.

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jan 08, 2021 3:40 pm
by Basie2
Verseker ‘n netjiese skoot, maar ook netjiese kamera werk

Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jan 08, 2021 3:50 pm
by Johan Nel
Nico Harris wrote: Thu Jan 07, 2021 4:37 pm Ek skop sommer af met die een-

https://m.youtube.com/watch?v=ES8pNG3SyfU
Netjies Nico!
Wat vir my interessant is in die 'replay' stadige spoed is wat lyk soos 'n "vapor trail' van die koeël trajek tot waar die koeël die bobbejaan tref. Ek het dit in van jou 'trail cam' videos ook waargeneem.

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jan 08, 2021 4:19 pm
by Nico Harris
Dankie julle.

Yes Johan- stel youtube op die hoogste resolusie dan kan jy dit op normale spoed ook sien.

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Mon Jan 18, 2021 9:28 am
by heywillie
Koedoe jag video:

Spotting scope - Vortex Viper 20-60x80
Gemonteer op 'n Primos Trigger Stick Gen 3
Video en fotos geneem met iPhone 11

https://www.youtube.com/watch?v=VfPKt9OjtSQ&t=11s

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Mon Jan 18, 2021 10:58 am
by Frederik
Mooi video dankie vir die deel.

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Mon Jan 18, 2021 11:22 am
by knipmes
Mooi video Het dit geniet

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Tue Jan 19, 2021 7:04 am
by ruaanb
Mooi video dankie.

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Thu Jun 24, 2021 4:57 pm
by Wielie Waps
Hier is 'n compilation van my seuns in aksie.
https://www.youtube.com/watch?v=sY31iloX2rE&t=12s

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 7:55 am
by Capt. Yoda
Wielie Waps wrote: Thu Jun 24, 2021 4:57 pm Hier is 'n compilation van my seuns in aksie.
https://www.youtube.com/watch?v=sY31iloX2rE&t=12s
Ek moes nie nou die op n Vrydag ogend gekyk het nie

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 7:59 am
by OupaZA
Netjies Willie!! ;D ;D

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 10:52 am
by ruaanb
Wielie Waps wrote:Hier is 'n compilation van my seuns in aksie.
https://www.youtube.com/watch?v=sY31iloX2rE&t=12s
Watter kaliber fluit so lekker mooi gegooi deur die jong manne

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 11:14 am
by Gian_dP
Dankie vir die videos manne! Maak die wag tot ons in die pad val Graaff-Reinette toe darem makliker

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 11:23 am
by Wielie Waps
Ruaan , meeste skote is met 243Ai en Blesbok met 223.
Kyk bietjie 1:00 min hoe maak 'n man se bene van bokkoors

Re: Plaas Phone skope/ skope adapter videos hier.

Posted: Fri Jun 25, 2021 1:41 pm
by Joe13
Mooi 243 daai, ek hou van die Oryx chassis. Mooi geskiet.