Opsoek na Bosvark jag honde om pak aan te vul.
Posted: Sun Jan 03, 2021 2:26 pm
Dagsê Manne.
Die pak honde saam wie ek nou al baie jare jag raak so bietjie dun en min. Daar word gekyk om weer bietjie aan te vul.
Honde wat reeds op jagbare ouderdom is of reeds ervare is is ñ bonus.
Enige Bluetick/Redtick of Boere Fox Terrier ens is welkom.
Laat weet asb as julle dalk van iets weet.
Groete