Page 1 of 1

Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 12:54 pm
by JohanvB
Dagsê

Myne weier om aan te skakel, het battery volts cr2032, volts is reg..

Wie is die agente hier, wat na dit kan omsien asb.

Dankie

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 2:05 pm
by knipmes
Ek het n ou model wat nie "digital" is nie wat ek lank gelede by Dave Sheer in Pretoria gekoop het. Miskien kan hulle vir jou die agent se besonderhede gee. Tel0103001222

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 6:01 pm
by JohanvB
Dankie

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 8:01 pm
by TSG
Inyathi are the Wheeler Agents

Sent from my SM-A715F using Tapatalk


Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 8:12 pm
by JohanvB
Thank you.

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 9:02 pm
by JapieB
Johan, ek het 2de handse een gekoop wat ook nie wou aanskakel met nuwe battery nie, die probleem was by die 2 silver contact punte wat aan die battery raak, een was af gebuig, het hom net weer terug gebuig en toe werk die wrench.

As jy nie regkom nie sal ek môreoggend fotos opsit van hoe die battery contacts moet lyk.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk


Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 9:15 pm
by JohanvB
Dankie, waardeer

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Wed Dec 23, 2020 9:28 pm
by JohanvB
Het nou self na die contacts gekyk, met vergroot glas, sien toe dat die positief heeltemal plat lê, maw, hy maak ook kontak met die negatiewe kant, die positief toe opgebuig, staan amper regop om aan die positief van die battery te raak.. En wragtig daar kom hy aan!!

Nou hoe de duiwel daai positiewe kontak omgebuig dat hy plat lê sal geen mens weet nie, ek gebruik myne net as ek moet.. So hoe dit gebeur het weet ek nie.

Maar duisend dankies vir jou raad!!

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Thu Dec 24, 2020 8:03 am
by ruaanb
Jy moet die batterye sagter indruk....

Re: Wheeler Digital Torque Wrench

Posted: Thu Dec 24, 2020 8:16 am
by tripodmvr
Het die wringsleutel nie geval of 'n stamp gekry nie?