Page 1 of 1

Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 9:01 am
by Geno
More julle.
Ons het die volgende deal wat ons op albei vergrotings Black Moose Teleskope kan doen vir Desember:

Vir R2,500.00 kry jy 'n teleskoop afgelewer op jou lessenaar (binne RSA).

Stuur my asb 'n e-pos op geno@ggvarminting.co.za of Whatsapp/Bel op 0825354100

Die teleskope is regtig goeie waarde vir geld en is getoets tot op .416Ruger

Image

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 12:06 pm
by Geno
Aaron Cocquyt, 2020 BASA Top Junior.
Hy gebruik 'n Black Moose 1-6x24 op sy .375H&H

Image

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 12:14 pm
by DWB
Hahahaha tans is dit nog sy pa se 375 :laugh: :laugh: :laugh:

Mooi Aaron 8) 8)

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 12:46 pm
by LUAN
Moet die dot altyd aangeskakel wees om die kruis te kan gebruik?

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 12:47 pm
by Geno
LUAN wrote: Wed Dec 09, 2020 12:46 pm Moet die dot altyd aangeskakel wees om die kruis te kan gebruik?
Nee die dot is swart wanneer hy afgeskakel is.

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 1:35 pm
by Frederik
Die scope op my 375 loop nogsteeds mooi my seun gebruik hom nou by BASA.
Die kruishaar tel die teiken vinnig en maklik op waar dit saak maak as jy iets moet skiet wat by jou is en wil byt of skraap.

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 1:47 pm
by Malan123
Daai 3-12 werk baie lekker vir jakke in die nag...

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 5:11 pm
by japievan
Is die prys van albei R2,500?

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 5:14 pm
by Geno
Dis korrek ja. R2500 per teleskoop.

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 5:16 pm
by Chris (vdB)
Geno jy het nie dalk n' 3-12x50 ook teen daardie prys nie? :)

Groete
Chris

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Wed Dec 09, 2020 5:24 pm
by Geno
Daar is slegs 3-12x56 en 1-6x24 beskikbaar.

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Tue Jan 19, 2021 7:36 am
by japievan
Geno
Wat sal die koste van die 1-6x24 huidiglik wees?

Re: Kersfees Special: Black Moose Teleskope

Posted: Tue Jan 19, 2021 8:13 am
by Geno
More Japie.
Al die 1-6x24 is ongelukkig uitverkoop.

Groete